Category: Afrikaans

3 Weke oor !!!

Vandag oor drie weke vertrek ons Kaapstad toe. Daar is so baie “Laastes” wat nou besig is om te gebeur. Ek probeer om nie te veel te dink nie, dan hoop ek dat ek nie sal tjank nie. Alhoewel ons beplan om na 3 jaar terug te kom, sal dit nooit weer presies lyk soos NOU …

Continue reading

Afrikaans

Aan al ons Afrikaanse Vriende en Familie: Ons dink en leef en raak verdrietig in Afrikaans. Dus sou dit gepas gewees het om ons “Blog” in Afrikaans te bedryf, MAAAR…… Nou het ons soveel goeie pêlle en dierbare vriende en selfs familie wat nie ‘n woord Afrikaans verstaan nie! Dit beteken dat die hoofdeel van …

Continue reading